Print this page   

Wessel's Caravan Hire
Wessel
(011) 664-7264
(011) 664-6680
083-679 4041 of 083-627 7296
Jan van Rooyenstraat 017, Mindalore, Krugersdorp
Jan van Rooyenstraat 017, Mindalore, Krugersdorp
info@wesselscaravanhire.co.za
www.wesselscaravanhire.co.za
Al ons woonwaens is volledig toegerus met mikrogolf oonde, ketels, broodroosters en eetgerei wat jy mag benodig. Al wat jy moet saambring is jou eie klere, linne, voedsel, drankies, hout en kole vir braai.

Besoek ons webwerf vir volledige inligting asook fotos van al ons woonwaens.